Sent: Wednesday, July 04, 2012 8:35 AM
To: 'Mariete'
Subject: RE: Accommodation Voucher 022618-Ndlovu / Thandeka-19/06/2012
Jy is wragtig die beste!!!! Verskriklik dankie, want ek gaan nou in vergaderings en sou die dan te laat andersins ontvang het.
Geseende dag vir jou!!!!!
Memory Walton
Zone Secretary
Good day Mariete
Kindly finalise the booking of Lebo – the authorizer is overseas at the moment, and will authorise once back in the country.
Thank you very much for your always kind assistance.
Jy is die beste!
Kind regards
Hi Mariete
Thanks you for the apology, but I know what a hassle it is with Translux we ALWAYS struggle with them.
I want to thank you for your friendliness and assistance.
Your my STAR!!!!
Hi Mariete
Ek sien Obed het dit ge-authorize, maar daar gaan nou e-mails die rondte doen van name wat verander moet word. So ek glo ons kan die voucher vir die een ook kry??
Baie, baie dankie – jy is die lig in my lewe wanneer dit by al die snaakse bookings en goed kom!! Waardeer jou.
Lekker dag
Hi Mariete
Baie dankie vir die kwotasie. Kan jy dalk net vir my kyk aan wie behoort Cost Centre 52017 sodat ek die persoon kan vra om te authorise.
Baie dankie
Groete
Hi daar!
Baie dankie vir jou moeite ons waardeer dit baie.
Liefde groete
Donay Nel
Hi Mariete
Thank you very much for your kind assistance.
Have a lovely day.
Kind regards
Jy is dierbaar – Dankie, sal netnou die getekende een vir jou stuur
Regards
Elize Cordier
Hi Mariete
Baie dankie! Ek het dit vir Ben gestuur. Dankie vir al jou hulp.
Regards
Elize Cordier
Regional Operations Administrator
Hi Mariete
Jy is ook vinniger as die Gautrain...... duisend dankies :)
Dottie Pinn
Public Relations Practitioner - Limpopo
Hi Mariete
You are a star! Thank you
Kind Regards
Storm Roestorff
IT Administrator
Goeie dag Mariete :-)
Baie Dankie vir die "bookings" wat jy op nommer 99 gemaak het.
Dit was nou regtig "crisis management" !
Ek waardeer al jou hulp en geduld so baie .
Groete,
Bennie Koen
Hi Mariette
Baie dankie vir jou hulp met die Ete Vrydagaand. Die diens was uitstekend.
Groete
Yolanda
Thanks Mariete
Greatly appreciated, December will give you a BONUS for all the ever efficient and friendly serviceJ!
Regards
Malusi.S.Ndebele
Refrigeration & HVAC Supervisor